Difference between revisions of "Main Page/af"
Ggeldenhuys (talk | contribs) (New page: =Welcome by die Lazarus end Free Pascal wiki= ==Aangaande== Die doel van hierdie wiki is om 'n kennis basis vir Free Pascal, Lazarus en verwante projekte wees. Free Pascal is reeds goeie ...) |
m |
||
(4 intermediate revisions by 2 users not shown) | |||
Line 1: | Line 1: | ||
− | = | + | __NOTOC__ |
+ | {{Main Page}} | ||
+ | |||
+ | =Welkom by die Lazarus en Free Pascal wiki= | ||
==Aangaande== | ==Aangaande== | ||
− | Die doel van hierdie wiki is om 'n kennis basis vir Free Pascal, Lazarus en verwante projekte wees. | + | Die doel van hierdie wiki is om 'n kennis basis vir Free Pascal, Lazarus en [[Related projects|verwante projekte]] te wees. |
+ | |||
+ | Free Pascal het reeds goeie gebruikers dokumentasie in verskeie formate, maar FPC ontwikkelaar inligting, organisatoriese inligting en verskeie ander onderwerpe is nog nie behoorlik gedokumenteer nie, en word in hierdie wiki versamel. | ||
+ | |||
+ | Lazarus, aan die ander kant, het 'n aantal leemtes in die gebruiker dokumentasie. Dus waarom hierdie gebied geskep is en waar almal die inhoud kan verander en byvoeg. | ||
− | + | Die wiki spoed dinge deur wat dit moontlik maak veranderinge en toevoegings met 'n leser te maak! Vir tutoriale, neem 'n oomblik om die [http://www.chat11.com/30_Second_Quick_Wiki_Tutorial 30 Sekonde Vinnige Wiki Handleiding] op die Wikipedia wiki te lees. 'n [[Sand Box|Sandbak]] is beskikbaar vir so bietjie oefening. As jy enige probleme het, kan u in kennis stel van die webwerf bestuurder of pos 'n fout verslag oor die Lasarus-CCR SourceForge webwerf. Jy kan ook 'n nota of 'n voorstelling op ons [[Site Feedback|Webwerf Terugvoer]] bladsy los. | |
− | + | Vir die Lazarus projek geskiedenis, sien die bladsy [[History/af|Geskiedenis]]. | |
− | |||
− | + | {{AutoCategory}} | |
+ | [[Category:Main/af]] |
Latest revision as of 00:54, 5 June 2015
│ Afrikaans (af) │
العربية (ar) │
català (ca) │
čeština (cs) │
Deutsch (de) │
English (en) │
español (es) │
فارسی (fa) │
suomi (fi) │
français (fr) │
magyar (hu) │
Bahasa Indonesia (id) │
italiano (it) │
日本語 (ja) │
한국어 (ko) │
Nederlands (nl) │
polski (pl) │
português (pt) │
română (ro) │
русский (ru) │
slovenčina (sk) │
svenska (sv) │
Türkçe (tr) │
українська (uk) │
Tiếng Việt (vi) │
中文(中国大陆) (zh_CN) │
中文(台灣) (zh_TW) │
Welkom by die Lazarus en Free Pascal wiki
Aangaande
Die doel van hierdie wiki is om 'n kennis basis vir Free Pascal, Lazarus en verwante projekte te wees.
Free Pascal het reeds goeie gebruikers dokumentasie in verskeie formate, maar FPC ontwikkelaar inligting, organisatoriese inligting en verskeie ander onderwerpe is nog nie behoorlik gedokumenteer nie, en word in hierdie wiki versamel.
Lazarus, aan die ander kant, het 'n aantal leemtes in die gebruiker dokumentasie. Dus waarom hierdie gebied geskep is en waar almal die inhoud kan verander en byvoeg.
Die wiki spoed dinge deur wat dit moontlik maak veranderinge en toevoegings met 'n leser te maak! Vir tutoriale, neem 'n oomblik om die 30 Sekonde Vinnige Wiki Handleiding op die Wikipedia wiki te lees. 'n Sandbak is beskikbaar vir so bietjie oefening. As jy enige probleme het, kan u in kennis stel van die webwerf bestuurder of pos 'n fout verslag oor die Lasarus-CCR SourceForge webwerf. Jy kan ook 'n nota of 'n voorstelling op ons Webwerf Terugvoer bladsy los.
Vir die Lazarus projek geskiedenis, sien die bladsy Geskiedenis.